20/05/2026
Ons is trots om vir Pietman Geldenhuys as ons MC vir Passie vir jou Boerdery te verwelkom!
Met sy diep passie vir landbou, jare se ervaring in die bedryf en vermoΓ« om betekenisvolle gesprekke te lei, gaan Pietman die dag se verrigtinge op professionele en energieke wyse saambring.
Verwag insiggewende gesprekke, praktiese kennis, kundige sprekers en waardevolle netwerkgeleenthede β alles onder leiding van een van landbou se bekende stemme.
π 4 Junie 2026
π Nederburg Wine Estate, Paarl
Bespreek jou kaartjie op Webtickets: https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1595163276
OF
Stuur epos na: [email protected]
Kontak ons kantoor: 021 872 6619