Thai Baai

Thai Baai We are a Thailand inspired tuk tuk transport service (seasonal) with a lekka vibe and beat.

Lekka vibes only πŸ€™πŸŽ΅πŸ₯³
01/12/2025

Lekka vibes only πŸ€™πŸŽ΅πŸ₯³

Sien ons julle hierdie week in Mossel Bay?πŸ€©πŸŽ‰πŸΎStuur gerus 'n whatsapp om jou booking te maak vir al jou aktiwiteite hierd...
30/11/2025

Sien ons julle hierdie week in Mossel Bay?πŸ€©πŸŽ‰πŸΎ

Stuur gerus 'n whatsapp om jou booking te maak vir al jou aktiwiteite hierdie week voor jy uitmis!

πŸ“²079 768 7630

Sien ons julle hierdie week in Mossel Bay?πŸ€©πŸš™πŸŽ‰πŸΎStuur gerus n whatsapp om jou booking te maak vir al jou aktiwiteite hierd...
16/12/2024

Sien ons julle hierdie week in Mossel Bay?πŸ€©πŸš™πŸŽ‰πŸΎ

Stuur gerus n whatsapp om jou booking te maak vir al jou aktiwiteite hierdie week voor jy uitmis!

πŸ“²067 4509 109

07/12/2024

πŸŽ‰β˜€οΈLaat die goeie tye rol met ons tuk tuk busse hierdie Desember! β˜€οΈπŸŽ‰ Bespreek jou rit na al jou gunsteling shows en kroeΓ«, en ervaar die feestelikheid sonder die moeite van parkering en traffic cop drama’sπŸ˜…. Met **TWEE** busse hierdie jaar, het ons jou gedek! 🎢✨ Moenie te lank wag nie - plekke raak vinnig vol! Beveilig jou bespreking nou en maak gereed om fees te vier! πŸ₯³πŸ₯‚

3 dae tot fees begin en ons is SO opgewonde!πŸ€©πŸŽ‰Sien julle binnekort πŸš™
26/11/2024

3 dae tot fees begin en ons is SO opgewonde!πŸ€©πŸŽ‰
Sien julle binnekort πŸš™

🌞 Die somer is uiteindelik hier, en ons kan nie meer opgewonde wees nie!  πŸ–οΈ Maak gereed om die seebriesie te voel en di...
23/11/2024

🌞 Die somer is uiteindelik hier, en ons kan nie meer opgewonde wees nie! πŸ–οΈ Maak gereed om die seebriesie te voel en die sout lug te ruik terwyl ons rondvaart in ons vibey tuk tuk! 🌊✨ Sluit by ons aan vir 'n paar onvergeetlike avonture en kom ons maak hierdie somer een om te onthou! πŸšπŸ’¨

MATRIEK BAAI!Is julle weer reg vir ons hierdie jaar?πŸ₯³πŸŒŠ6 dae tot ons julle party op die pad verder vat!Ons het n surprise...
23/11/2024

MATRIEK BAAI!
Is julle weer reg vir ons hierdie jaar?πŸ₯³πŸŒŠ
6 dae tot ons julle party op die pad verder vat!

Ons het n surprise vir julle hierdie jaar….πŸ‘€

πŸ“² 0674509109

31/12/2023

Om die nuwe jaar saam met julle te celebrate en dankie te se vir FANTASTIESE desember gee ons vir almal wat vanaand saam ry n FREE shot (voor julle op klim) πŸ˜‰πŸΎπŸŽŠπŸ₯³

*while stock lasts😁

Sien julle vanaandπŸ₯³πŸ€©
Onthou ons ry net tot 1h toe
067 450 9109

Die beste vibes πŸ˜ŽπŸ€™πŸΌπŸŽ΅
24/12/2023

Die beste vibes πŸ˜ŽπŸ€™πŸΌπŸŽ΅

24/12/2023

Julle almal het lekker gees gehad die naweek!!🀩😎🎡🍺

Thai baai het tot kersfader vervoer gister en bietjie kersfees gees versprei πŸŽ„πŸŽ… 🎁 Ho-ho en Geseende kersfees aan almal!🍾...
24/12/2023

Thai baai het tot kersfader vervoer gister en bietjie kersfees gees versprei πŸŽ„πŸŽ… 🎁

Ho-ho en Geseende kersfees aan almal!
πŸΎπŸŽ„

Address

Mossel Bay
6506

Opening Hours

Monday 18:00 - 01:00
Tuesday 18:00 - 01:00
Wednesday 18:00 - 01:00
Thursday 18:00 - 01:00
Friday 18:00 - 01:00
Saturday 18:00 - 01:00
Sunday 18:00 - 01:00

Telephone

+27674509109

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Thai Baai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share