05/01/2026
Skool vervoer vir 2026. Hoërskool Montana en Overkruin asook Laerskool Magalieskruin. Ek bedien die omliggende areas om hierdie skole.
Eienaar drywer. Sober en nie roker. Kinders klim nie oor van een bus na ander. Ek het n uitstekende rekord met vorige sowel as huidige ouers, met meer as 10 jaar ondervinding. Van die matrieks dié jaar ry al van laerskool saam my. Ek begin plekke te vul van hierdie week af. Whatsapp my gerus op 0711724765.