Johan Smit Vervoer

Johan Smit Vervoer Vervoer van Meubels en Goedere met Toebak trok & sleepwa
083 752 8056 [email protected]
Transports furniture & goods in an enclosed lorry & trailer

Ons wens al ons lojale kliente 'n vreugde- en vredevolle Kerstyd toe. Baie dankie vir jul ondersteuning in 2021.
21/12/2021

Ons wens al ons lojale kliente 'n vreugde- en vredevolle Kerstyd toe.
Baie dankie vir jul ondersteuning in 2021.

Baie dankie vir almal se ondersteuning.
13/10/2021

Baie dankie vir almal se ondersteuning.

Ons wil baie dankie sê aan al ons lojale ondersteuners sover hierdie jaar.
28/05/2021

Ons wil baie dankie sê aan al ons lojale ondersteuners sover hierdie jaar.

Ons was die afgelope tyd lekker aan die gang met trekke.1) Laai meubels af in Seepunt vanaf Oudtshoorn.2) Laai meubels o...
24/11/2020

Ons was die afgelope tyd lekker aan die gang met trekke.
1) Laai meubels af in Seepunt vanaf Oudtshoorn.
2) Laai meubels op Thesen Island in Knysna wat ons Prince Albert toe neem.
3 & 4) Meubels word opgelaai in Fresnaye, Kaapstad, wat ons op Klaarstroom gaan aflaai.
5) Laai 'n vrag meubels in Kweekvallei Singel in Prince Albert wat ons Howick, KZN, toe neem.
6) Op pad in KZN.
7) Laai af in Howick.

September... en ons was weer op pad! (1) Laai meubels in George af vanaf Prince Albert(2) Laai meubels in die Kaap wat o...
19/10/2020

September... en ons was weer op pad!
(1) Laai meubels in George af vanaf Prince Albert
(2) Laai meubels in die Kaap wat ons
(3) aflaai by die Caves Aftree-oord in Oudtshoorn
(4) Laai pype in George af vir herwinning
(5) Besig om gras te laai by Just Lawn in George.

Ons was weer op pad! 1 en 2  : Laai in Prince Albert3          : Op pad Citrusdal toe4 en 5  : In Johannesburg om 'n vra...
27/08/2020

Ons was weer op pad!
1 en 2 : Laai in Prince Albert
3 : Op pad Citrusdal toe
4 en 5 : In Johannesburg om 'n vrag te gaan laai
Kontak Johan: 083 752 8056

"Die afgelope tyd was ons weer onder andere in Boggomsbaai, Kaapstad, Knysna, asook in 'n ysig-koue Bloemfontein!"
15/07/2020

"Die afgelope tyd was ons weer onder andere in Boggomsbaai, Kaapstad, Knysna, asook in 'n ysig-koue Bloemfontein!"

Ons was baie dankbaar om weer te begin werk in vlak 4 van die inperking, met al die regte papierwerk en veiligheidsmaatr...
01/06/2020

Ons was baie dankbaar om weer te begin werk in vlak 4 van die inperking, met al die regte papierwerk en veiligheidsmaatreëls in plek! Ons het in hierdie tyd onder andere:
* meubels vervoer van Prince Albert na Oudtshoorn en
* van Prince Albert na Tergniet

Ons is baie dankbaar vir hierdie maand grasie wat ons gekry het dat mense mag trek (7 Mei tot 7 Junie), en ons dus mag m...
12/05/2020

Ons is baie dankbaar vir hierdie maand grasie wat ons gekry het dat mense mag trek (7 Mei tot 7 Junie), en ons dus mag meubels vervoer. Ons het dadelik weggespring en wil kyk om soveel van ons kliënte moontlik te help in die tyd. Baie dankie aan almal wat vir ons boodskappe / e-posse gestuur het om te laat weet dat die inperking vir hierdie maand gelig is in verband met ons werk. Ons waardeer Prince Albert se wonderlike gemeenskap en al ons kliënte.

Baie dankie aan al my geduldige kliënte wat saam met ons in die 'lockdown' bootjie is. Tans op vlak 4 mag geen trekke/ve...
06/05/2020

Baie dankie aan al my geduldige kliënte wat saam met ons in die 'lockdown' bootjie is. Tans op vlak 4 mag geen trekke/verhuisings nog plaasvind nie. Ons gesels met jou sodra ons die groen lig kry dat ons weer meubels/vragte mag vervoer. Bly intussen veilig en baie sterkte aan almal.

Johan Smit Vervoer - here are our latest moves :-)1) Skuif 'n kas (wat te groot is om by trappe af te kry!) vir 'n klien...
03/02/2020

Johan Smit Vervoer - here are our latest moves :-)
1) Skuif 'n kas (wat te groot is om by trappe af te kry!) vir 'n klient in Kerkstraat
2) Laai meubels af in Prince Albert vanaf Kaapstad
3 & 4) Trek meubels vanaf Prince Albert na Grabouw
Kontak Johan: 083 752 8056

Aan al ons lojale kliente: baie dankie vir jul ondersteuning deur die jaar. Ons wens jul 'n vredevolle Feestyd en 2020 t...
13/12/2019

Aan al ons lojale kliente: baie dankie vir jul ondersteuning deur die jaar. Ons wens jul 'n vredevolle Feestyd en 2020 toe.

* Laai voorraad op Plettenbergbaai vir Watershed
* Laai meubels op Prince Albert wat ons
* Citrusdal toe neem
* Meubels wat ons op 'n plaas buite Leeu-Gamka gelaai het word afgelaai buite Swellendam op 'n plaas.

Address

33 Mark Street
Prince Albert
6930

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Johan Smit Vervoer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Johan Smit Vervoer:

Share