MOOVE Moving company Stilbaai

MOOVE Moving company Stilbaai MOOVE Moving company Stilbaai
Local furniture removals in Stilbaai and surrounding areas. House moves, small loads, long-distance relocations. Garden Refuse.

Reliable, careful, and on time. Roll-on lawn, building rubble, sand/stone.

25/05/2026
🌧️ In die stilte ná die woeste storms...Stilbaai & Hessequa, nou dat die internet en elektrisiteit weer aan die gang is,...
14/05/2026

🌧️ In die stilte ná die woeste storms...
Stilbaai & Hessequa, nou dat die internet en elektrisiteit weer aan die gang is, hoop en bid ons almal is veilig.
Ná die verwoestende storms, omgewaaide bome, beskadigde paaie en huise in ons gebied — ons harte is steeds by elkeen wat geraak is.
Baie sit nou met waterskade of net rommel. Laat die groot opruimingswerk begin!

MOOVE is reg om te help — ons is hier, toegerus en versekerd.

✅ Veilig en versigtige hantering
✅ Plaaslike Hessequa & Garden Route kennis
✅ Vinnige reaksie



Bly veilig daar buite, Hessequa — kom ons werk saam en maak reg! 💪🚛

Ai toggie... die regering het wéér die petrol- en dieselpryse hierdie maand opgestoot.Hulle kan duidelik nie hulle eie k...
05/05/2026

Ai toggie... die regering het wéér die petrol- en dieselpryse hierdie maand opgestoot.
Hulle kan duidelik nie hulle eie kostes beheer nie, maar ons kan.

Terwyl die brandstofprys weer soos ‘n stout kind op loop sit, hou ons ons pryse presies net soos hulle is. Geen verhoging nie. Zero. Nada.
Want anders as die ouens in Pretoria, weet ons hoe om ‘n besigheid slim te bestuur.

Wil jy jou werf rommel, meubels, bourommel of enigiets anders laat wegvat sonder dat dit jou arms en bene kos?
Ons is nog steeds:
✅ Bekostigbaar (selfs al wil die regering dit nie wees nie)
✅ Betroubaar
✅ Versigtig (ons breek nie jou goed óf jou bankrekening nie)
✅ Enigiets. Oral.

Bel of WhatsApp ons vandag nog. Ons sal jou nie laat betaal vir die regering se brandstoffout nie 😂

🚛 MOOVE – Alles Enigiets!  Vinnige, betroubare & bekostigbare verskuif- en verwyderingsdienste oor die Tuinroete & Kaaps...
30/04/2026

🚛 MOOVE – Alles Enigiets!

Vinnige, betroubare & bekostigbare verskuif- en verwyderingsdienste oor die Tuinroete & Kaapstad!

✅ Veilig, professioneel & versigtige hantering
✅ Plaaslike & langafstand verskuifings
✅ Klip, sand, bakstene, meubels, noem maar op!

Bedien: Still Bay • Riversdale • Kaapstad • Albertinia • Mosselbaai • George + omgewing

📲 WhatsApp Dylan NOU: 076 449 5955

Ons skuif wat vir jou saak maak.💪

23/04/2026

The BEAST is loaded, rolling, and ready to DOMINATE your next job! Lawn not ready? Garden blitz? Full house moove? Bulky furniture? Rubble haul? We smash it all with power, precision and zero drama!
Pro crew. Bulletproof reliability. Service you can rely on!
WhatsApp 076 449 5955 RIGHT NOW for your instant quote!
LET’S MOOVE IT! 🔥🚚🌿

20/04/2026

Roll-On Lawn? NO PROBLEM!

Naand sê  Baie dankie aan elkeen wat ons laas week gebel het – of dit nou was vir extra stene vir daai muur wat te min w...
19/04/2026

Naand sê

Baie dankie aan elkeen wat ons laas week gebel het – of dit nou was vir extra stene vir daai muur wat te min was, die tuin wat skoongemaak moes kom, of daai trek wat ons moes help uitsorteer.

Dit beteken rêrig baie vir ons dat julle ons vertrou.

As jy al iets vir volgende week in die dagboek het, moenie wag tot môre oggend nie. Stuur nou vir ons ’n boodskap, dan kry ons dit mooi netjies uitgepak en gereël, reg vir as die son kop uitsteek, dan is ons voor jou deur! 📲

15/04/2026

No job too small. No street too quiet. If you've got a move coming up — even a short one — MOOVE is your call to make. One message and we'll sort the rest. 📲

Ons reg vir aksie! Trek? Bou Rommel? Tuin vullis? Geen probleem!
14/04/2026

Ons reg vir aksie! Trek? Bou Rommel? Tuin vullis? Geen probleem!

13/04/2026

MOOVE is nie gebou op groot beloftes nie — dis gebou op daardie stil betroubaarheid wat beteken jou sand kom wanneer jy dit nodig het, jou rommel word verwyder wanneer dit ophoop, en jou trek gebeur sonder stres.

Nuwe week. Let's MOOVE ! 📲

Address

38 Geelhout Avenue
Stilbaai-Wes
6674

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 15:00
Sunday 10:00 - 14:00

Telephone

+27764495955

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MOOVE Moving company Stilbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to MOOVE Moving company Stilbaai:

Share