Smook Vervoerdienste

Smook Vervoerdienste Vervoerdienste Smook vervoerdienste in Stilbaai is jou eenstop vervoerdiens met eersteklas diens en beste tariewe.

Smook vervoerdienste besit ñ vloot voertuie wat in elke tipe vervoer van passasiers voldoen. Ons leuse is 'waar u wil gaan, daar neem ons u! Ons vervoer passasiers na George, die George lughawe, winkelsentrums, Mosselbaai, Swellendam, Kaapstad en selfs die wildtuin en is in besit van die nodige RSA vervoerpermit om passasiers te vervoer. Skole en groep besprekings is ook welkom om ons te kontak vi

r uitstappies, asook kerke, families vir troues en verjaarsdae, begrafnisse en selfs herdenkings. Smook vervoerdienste het ook motors wat uitgehuur word. Vir die beste tariewe en kwotasies skakel 083 484 8853

07/01/2023

To keep your Toyota in tip-top shape
Book a service with our Riversdal Toyota expert technicians.

First Time Right
028 713 2522

04/10/2022

Liewe Oakdale /Langenhoven en Volschenk Ouers.
Ons vertrou dit gaan met elk van julle baie goed. Ons het asseblief jul hulp nodig. Ons “SCHOLAR PERMIT´was goed gekeur, nadat ons voertuie by Hessequa Verkeersafdeling was en ons die nodige vorms gekry het, en na Western Cape Government Transport & Public works gestuur is, is ons in kennis gestel van ‘n verhoor wat ons 19 Oktober 2022 moet bywoon met motiverings briewe. Ons “SCHOLAR PERMIT´is teengestaan. Graag wil ons vra of julle asseblief vir ons motiverings briewe kan stuur, waarom jul kinders saam met FJ Smook T/A Smook Vervoer wil laat ry.
Motiverings briewe kan asseblief per e-pos gestuur word na [email protected]
Ons vra onverskoning vir die ongerief.

Baie dankie Heila Smook

SMOOK Vervoerdienste(PTY)ltd

03/10/2022

Welcome Anneke Smook!
We are delighted to have you among our Sales Executives. On behalf of all the members and the management, we would like to extend our warmest welcome and good wishes!

Help us show Anneke a warm welcome to Riversdal Toyota ✋✋

We are very excited to have our scholar permits ready very soon.  Volschenk   Langenhoven   Landbouskool Oakdale
18/09/2022

We are very excited to have our scholar permits ready very soon.
Volschenk
Langenhoven
Landbouskool Oakdale

Ons bied persoonlike vervoer vir waar ookal jy wil gaan vir jou of jou groep of die hele familie. En pendelaar diens tus...
14/09/2022

Ons bied persoonlike vervoer vir waar ookal jy wil gaan vir jou of jou groep of die hele familie. En pendelaar diens tussen Riversdal en Stilbaai
Kontak of whatsapp ons gerus
Fred: 083 484 8853
Heila: 062 036 3602



10/09/2022
17/08/2022
15/08/2022
Dankie Stilbaai Toerisme / Stilbaai Tourism
21/02/2022

Dankie Stilbaai Toerisme / Stilbaai Tourism

Ons bied persoonlike vervoer vir waar ookal jy wil gaan vir jou of jou groep of die hele familie. En pendelaar diens tus...
04/01/2022

Ons bied persoonlike vervoer vir waar ookal jy wil gaan vir jou of jou groep of die hele familie. En pendelaar diens tussen Riversdal en Stilbaai
Kontak of whatsapp ons gerus
Fred: 083 484 8853
Heila: 062 036 3602



Address

21 Wattel Street Riversdal
Stilbaai-Wes
6674

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Smook Vervoerdienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Smook Vervoerdienste:

Share