Melru Trans Wildlife Relocators Thabazimbi

Melru Trans Wildlife Relocators Thabazimbi Wildlife Relocators- Your wildlife, safely delivered - every time. Contact us for a quote. Friendly and efficient service guaranteed.

We've been involved in the Towing and Panelbeating industry for a substantial number of years, formerly known as Motorland Panelbeaters and Pro-Tow Thabazimbi. Moving into a new chapter we now specialize in the transport of vehicles, tractors, farm implements, grain, maize, soya beans and feed to and from Thabazimbi, Cities and surrounding areas.

07/06/2026

Hulle noem hom nie verniet die spook van die bosveld nie , hy gly seepglad deur die veld..

Vroeg vroeg , die bosveld nog styf van die koue , maar ons is klaar besig . Wat 'n voorreg om in die bosveld te kan werk...
07/06/2026

Vroeg vroeg , die bosveld nog styf van die koue , maar ons is klaar besig . Wat 'n voorreg om in die bosveld te kan werk...

Wild vervoer beskikbaar vanaf die wildveiling Vleissentraal die 29ste op Thabazimbi . Sien julle daar !
21/05/2026

Wild vervoer beskikbaar vanaf die wildveiling Vleissentraal die 29ste op Thabazimbi . Sien julle daar !

09/05/2026
07/05/2026
Dis hoe ons rol hier op Krokodilnest . Lusern uit die boonste rakke. Ons praat nie , ons wys..
18/09/2024

Dis hoe ons rol hier op Krokodilnest . Lusern uit die boonste rakke. Ons praat nie , ons wys..

Oppad Vivo toe met 'n vrag 1ste graad lusernbale vanaf Krokodilnest Boerdery ...( no substitute for quality..
12/08/2024

Oppad Vivo toe met 'n vrag 1ste graad lusernbale vanaf Krokodilnest Boerdery ...( no substitute for quality..

Ry bietjie lusern. Die plase is droog en weiding is min...
11/03/2024

Ry bietjie lusern. Die plase is droog en weiding is min...

Besig om zebras te ry saam met Boere Vervoer vanaf Leeudoringstad na Thabazimbi . Lekker in die natuur..
23/05/2022

Besig om zebras te ry saam met Boere Vervoer vanaf Leeudoringstad na Thabazimbi . Lekker in die natuur..

Address

Plot 34
Thabazimbi
0380

Telephone

+27834522056

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Melru Trans Wildlife Relocators Thabazimbi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Melru Trans Wildlife Relocators Thabazimbi:

Shortcuts

Share