Tuk-Tuk-Go

Tuk-Tuk-Go Velddrif on the Move! Hop on, Hop Off. Join the Ride! Simple, Affordable, Reliable. Local. Lekker. Launching Soon!!!

04/05/2026

Wie van julle het al die Tuk Tuk’s in Franschoek gery? 🀠

02/05/2026

As jy in die Veldrif omgewing is, en nie kan (of wil) ry nie, moet nie vergeet die manne van Tuk-Tuk-Go staan gereed vir jou nie!

Kontak hulle gerus.

02/05/2026

Ons gaan binnekort β€˜n Sirkel-Roete deur Velddrif bekend stel! Dit maak net sin. Sien uit om die roete met julle te deel! Hop-on Hop-off. 🦩

D**k aan die MyCiti bus van die Kaap, d**k aan die europese trams. Veronderstel β€˜n betroubare ritme met 10min intervalle, bekostigbaar, voorspelbaar. Maklik. Lekker local ❀️

Hou ons blad dop. Ons wag net vir die laaste groen lig van Weskaap Openbare Vervoer vir ons bedryfs-lisensie, dan laat wiel ons! 🌊

Dankie In & Om Weskus 🦩

Ons laat die wiele draai 😎

Tuk-Tuk-Go🦞

21/04/2026

Hallo almal🦞Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons is vasbeslote om β€˜n wonderlike diens te loots. En julle maak dit alles die moeite werd πŸ™ Dankie vir julle geduld - ons glo die wag is binnekort verby πŸ€žπŸ˜πŸ‘ŒMooi daggie vir almal 🌊

21/04/2026

Hallo almal. Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons is vasbeslote om β€˜n wonderlike diens te loots. En julle maak dit alles die moeite werd πŸ™ Dankie vir julle geduld - ons glo die wag is binnekort verby πŸ€žπŸ˜πŸ‘ŒMooi daggie vir almal hier langs die rivier, en teen die see 🌊

14/04/2026

😎

14/04/2026

Wat d**k julle?

Address

Velddrift

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tuk-Tuk-Go posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tuk-Tuk-Go:

Share