23/08/2026
Aweh Ma se Kinners! 🌊 Ons begin vandag ’n nuwe Weskus-reeks — ’n reis deur die dorpe, natuur, mense, geure en stories wat hierdie kusstreek so besonders maak. Van die eerste soutlug tot die laaste sonstraal: die Weskus is nie net ’n plek nie, dis ’n gevoel. Volgende week ontdek ons ons eerste dorp van nader. Kom toer saam! 🤟
https://www.weskusjoulekkerding.co.za/