09/07/2026
Ons was baie lanklaas aktief op ons groep.
Wil vandag sommer net kom dankie se vir elke share van ons page, elke share op julle statuses, julle sal nie weet wat elkeen se klein gesture kan doen op die begin van n klein besigheid nie.
Ons waardeer elke klient. Ons gebed is dat ons Papa Jesus julle ontmoet in julle seer, julle gebrokenheid, julle leemte en julle hunkering na iets wat dalk net deur sy woord of hand kan geskied.
Dat Jesus sommer dwarsdeur elkeen se situasie sal loop en net sy Ruach daarin sal blaas en alles sommer so bonatuurlik vir julle sal omkeer.
Met liefde.
Van julle Yahweh Jireh Services Familie.